Waar kry ek my MAC adres?
Om op die regte WIFI te koppel benodig IT jou MAC adres van jou toestel sodat dit om die sisteem geverifieer kan word vir sekuriteitsdoeleindes.
Die MAC adres is soos die ID nommer van die toestel word gewys in die formaat van xx:xx:xx:xx:xx:xx
1. CHROMEBOOKS:
1. Vanaf die Desktop, klik op die WIFI ikoon regs onder op die taskbar.

2. Klik op die opwaardse pyltjie regs van die rat ikoon om die Stellings menu op te maak.

3.Klik op die pyltjie langs die WIFI netwerk op die WIFI stellings oop te maak.

4. Klik op die informasie ikoon langs die rat ikoon.

5. Die MAC adres word dan gewys in die formaat van xx:xx:xx:xx:xx:xx

2. LAPTOPS
1. Vanaf die Desktop, klik op die WIFI ikoon regs onder in die hoek, langs die tyd en dan op "Network Settings".

2. Aan die linkerkant, kies WIFI en klik dan op "Hardware Properties" aan die regterkant.

3. Scroll af, jou MAC adres sal dan wys as "Physical Address (MAC Address)".

3. TV:
Indien jou toestel/e nie gekoppel is met WIFI nie, kan jy die volgende probeer. Indien dit nie werk nie, laai asb 'n "ticket" op die helpdesk.
1. Maak seker jou WIFI is aan op die toestel.
2. Maak seker jy is op die regte WIFI gekoppel soos per die beskikbare WIFI lys hier onder.
3. "Disconnect" van die WIFI, wag 5 sekondes en koppel weer aan die WIFI.
4. Restart jou laptop.
5. Indien die vorige stappe nie werk nie, log 'n ticket op die helpdesk en spesifiseer watter toestel jy wil koppel en wat die MAC address is van daardie toestel. (Stappe is in die FAQ afdeling van die helpdesk).
Beskikbare WIFI netwerke:
ONDERWYSERS - Slegs onderwysers se selfone konnekteer aan hierdie WIFI
TLC - Onderwysers se TV's, Laptops en Chromebooks
CHROMEBOOKS - Hierdie netwerk is SLEGS vir die Chromebook klasse se toestelle (Lees en Robotika Chromebooks)
GUEST_WIFI - ALLE tydelike studente en besoekers koppel hieraan. WIFI tickets word SLEGS deur IT uitgereik gebaseer op die tydperk wat die persoon die WIFI toegang benodig.
Submit a ticket and we’ll get back to you as soon as possible.